KrugerPark.com - Accommodation & Tours in the Kruger National Park and Surrounds

Guest reviews for West Coast National Park

22 Jun 2011
Geen terugvoer ontvang nie

"Ons het n geruime tyd gelede verslag gegee in verband met ons verblyf in die park, ons sal bly wees indien ons terugvoering kan kry."


- A Nel (RSA)
24 May 2011
Vorige terugvoer aan San Parke

"Ons het die park vanaf Langebaan hek ingekom. Die persoon daar het ons net deurgelaat sonder dat ons enige dokumentasie getoon het. Het aanvaar dat ons iewers die kantoor gaan kry en in proses by die ander hek uitgekom waar die persoon ons darem toe gehelp het en sleutels aan ons oorhandig het.Ons moes toe "conservation fee" betaal en die volgende dag ons volle "wild card" van R560.00. Die water vir stort was net lou - en dit in hierdie koue tyd van die jaar."


- A Nel (RSA)
10 Nov 2009
West Coast in August

"I just love the Abrahamskraal house, it is on its own in the middle of nowhere! The house is also suitable for someone in a wheelchair."


- Carien du Plessis (SA)